Misskraper

Categories: , SKU: MS 24.03

Description

VZS se misskraper vir die skraap van mis op ‘n hoop.

 

Inligting:
Trekkerkapasiteit = 80kW
Wydte = 2 400mm
Breedte = 800mm
Hoogte van bak = 900mm
Hoogte 3-punt haak bo = 1 370mm
Gebruike = Skraap van nat mis in voerkrale
Lem = Is vervangbaar
“Skid” = verkrygbaar by enige landboumark
Haak = 3-punt van trekker
Lemhoogte is verstelbaar = 0 – 150mm