Multilaai-arm

Categories: , SKU: MLA 43.02

Description

VZS se veeldoelige Multilaai-arm. Vir die optel van bale, massasakke ens.

Inligting:
Optelhoogte van kruis = 3 700mm
Optelhoogte van kruis met hyser bo = 4 700mm
Baalvurk
Optelhoogte van baalvurk = 4 300mm
Standaard-inligting
Maksimum optelvermoë = 750kg

Hidrolies = 1 silinder
= 1 pyp met “breather”
Kom standaard met kruis en baalvurk

Werking:
Geskik om bale en massasakke op te tel