Operter

Categories: , ,

Description

VZS se verstelbare Operter vir die voorbereiding van die grond vir die plant van aartappels.

Modelle:
Enkelry-operter 26”-skottels
Skottels verstelbaar vir verskillende opert-doeleindes
Rywydtes is verstelbaar
Beskikbaar met roller of skraper agteraan
Haak op 3-punt van trekker
Groter modelle op aanvraag van kliënt