Planterwa / Implementwa

Description

VZS se planterwa en implementwa om implemente te vervoer na die land wat te groot is om deur plaas hekke te pas.

Kan ook gebruik word om ander items te vervoer, bv bale.

 

Modelle:
Imw 9030 (9m x 3m)
Drakapasiteit 7,000kg
Imw 1037 (10m x 3.7m)
Drakapasiteit 10,000kg

 

Komponente:

Grondvrye hoogte = 400mm
Kanaalyster gebruik vir raamwerk
Ontwerp met ‘n 219mm pyp in die middel met
stelbare punte om die vrag te stabiliseer as dit nie
eweredig gelaai is op die wa nie
Standaard-ligtekoppeling

Opsioneel:
Spesiale groottes op aanvraag