Ripper

Categories: ,

Description

 

Modelle:
Vastebalk = 7-13 tand
Opvoubalk = 13 tand en groter

Basiese inligting
Trekkerkapasiteit = 13-15kW per tand
Werksdiepte = 450mm
Tandspasiëring = standaard – 400mm – spasiëring is verstelbaar

Opsioneel
Rollers kan opsioneel bygesit word
Skare op tande is beskikbaar by enige landboumark