Rol-Eg

Categories: ,

Description

VZS se Rol-eg. Vir die losmaak van die grond om saad opkoms te bevorder.

Inligting:
Elke rol-eg-wiele is onafhanklik gemonteer onder ‘n veer wat beweging in ongelyke areas beheer.
Die punte van elke vinger op die wiel is vervangbaar.
‘n Standaard van 4 rol-eg-wiele word aangebring op elke eenheid en is verskuifbaar op die balk. Tot ses rol-eg-wiele kan aangebring word.
Beskikbaar vanaf 4 ry tot 16 ry, in alle verskillende ry-wydtes en ook in ‘n vaste en opvoubare balk