Roller Gradeerder

Categories: ,

Description

 

Nylon glyplaat vir bepaling van grootte.
Los pyp beweeg op om afstand tussen pype te vergroot [nr.1]
Afstand maksimum vir GROOT produk [nr.2]
Uittrekbelde vir verskillende groottes [nr.3]
Nylonratte op vaste pyp verseker dat produk rol [nr.4]

ADDISIONELE INLIGTING
18 Ton/uur kapasiteit