Landroller / Rolmoer – 3 seksie

Categories: ,

Description

VZS se Landroller / 3-seksie Rolmoer.

Modelle:
RMS 60.03 (6,000mm)
Trekkerkapasiteit 90kW
RMS 72.03 (7,200mm)
Trekkerkapasiteit 100kW
RMS 90.03 (9,000mm)
Trekkerkapasiteit 120kW

 

Inligting:
3-lit-rolmoer
Dromdeursnit is 400mm en is 2 000mm tot 3 000mm wyd
Lempunte is 220mm uitmekaar uit met unieke “Staggered”-lemkonfigurasie
Eenheid bestaan uit 3 seksies
2×14” Wiele op elke seksie
Verstelbare arms op voorste seksie vir vervoer
Hidrolies of meganies beskikbaar