Rolmoer Opvou -Reeks

Categories: ,

Description

VZS se opvoubare Rolmoere. Verskillende grotes beskikbaar.

Modelle: Opvou-rolmoer

RMO 60.06 (6,00mm) Trekkerkapasiteit 100kW
RMO 72.06 (7,200mm) Trekkerkapasiteit 120kW
RMO 90.06 (9,000mm) Trekkerkapasiteit 140kW
RMO 120.06 (12,000mm) Trekkerkapasiteit 180kW

Opvou-rolmoer
Gebou vir eenvoud en om effektief die taak te kan verrig met slegs die trekkerbestuurder
Gemak van vervoer dra by tot die eenvoud en effektiwiteit