Rolsif – Bakkies

Categories: , SKU: RS 2.02

Description

 

 

 

Inligting:

– Voldoende trekker = 70kW
– Aandrywing vanaf trekker – PTO af
– Ideale spoed is net bo luier (idle)
– Massabak vat 2 – 3 ton
– Toevoer na sif word met sluis beheer
– Awegaar se uitgooihoogte = 4m
– 2x Wiele met 11L/R15-bande
– Model 1 ”Screening” word met bakkiehyser aan agterkant uitgegooi en is verstelbaar tot op ‘n maksimum hoogte van 3.2m

Siwwe:
Mieliesiwwe: 4.75mm+6.35mm. Agter = 25mm
Sojasiwwe: 4mm+x4mm. Agter = 8mm
Koringsiwwe: 2x Slotgatsiwwe van 1.8mmx12.7mm. Agter = 25mm
Sonneblomsiwwe: 3.15mm + 3.15mm.
Agter 25mm
*Sif 1.5m in deursnee en 3.5m lank kom standaard met mieliesiwwe

Kapasiteitwerking:

Mielies = tot 50t/uur
Soja = tot 35t/uur
Sonneblom = tot 15t p/uur

Opsioneel:

Elektriese omskakeling kan gedoen word