Side Tipper 20T

This product is currently out of stock and unavailable.

Categories: , SKU: ST20.02-1

Description

VZS se Side Tipper wat hidrolies beheer word vanaf trekker. 15t en 20t modelle beskikbaar.

Tip na een kant toe.

Bak kan weerskante oopmaak.

Slegs een operateur nodig. Geen besems nodig om vrag mee af te vee.

Kan geregistreer word vir pad gebruik.

 

Inligting:
Volume = 25m³
Volume = 25 000L
Lengte = 7 200mm
Breedte = 2 400mm
Diepte = 1 500mm
Dravermoë (vrag se dravermoë) = 23 000kg
10t asse = 3

4 stadium- teleskopiese silinders = 2
Tipvermoë = 37°
Bande HBI 400/R22.5 Kargo Radial
Wielspoor = 1 850mm
Agteras kom standaard met hidroliese remme
Standaard-ligtekoppeling en “chevron”
Seil ingesluit

Natis-registrasie opsioneel