Skraper

Categories: ,

Description

 

Inligting:
Voldoende trekker Min 80kW 4×4 = 100kW
Lembreedte = 3 600mm
Lem draai meganies met ‘n draaiskamel met 5 punt
Gewig = 4 200kg
Bande – Trekkerkappe = 7.50 /R16
Kantel-haak (Swivel)
Betonblokke agter op wiele vir optimale gewigsverplasing

Komponente
2 Hidroliese punte
Gebou met dubbelraam
Silinder sit agter by die wiele wat onafhanklik is waarmee die helling van die lem bepaal word
Kajuit vir die operateur op die skraper met dakkie
Kan tot 30° kantel
Konstante olievloei word benodig met ‘n vry terugvloei

Werking
Vir die skraap van kontoere of paaie. Een operateur word benodig op die skraper en vanuit die skraper word die skraper beheer

Voordeel
Minder kapitaal-intensief as ‘n self-aangedrewe padskraper en het meer as een doel op die plaas