Sleepwa 6m

Categories: , SKU: SL PB 10.05

Description

 

Modelle:
Lengte = 6 000mm
Breedte = 2 400mm
Hoogte van grond af = 1 250mm
Bande = Bande 305/55R22.5 HBI
Wielsporing = 1 850mm
Dravermoë (Laaikapasiteit) = 10 000kg

Bruto massa = 12 000kg
Agter-as kom standaard met Hidroliese remme
Inlooprem ingesluit
Standaard-ligtekoppeling en “chevron”
“Head board” standaard

Opsioneel
Kan geregistreer word
Baleraam bout vas op wa