Soutbakke

Categories: , SKU: SB 20.02

Description

 

Inligting:
Ontwerp om aanvullings te beskerm teen o.a. reën
Verstelbare gewigte om die bak maklik op te lig (counter weight)
Maklik hanteerbaar om tussen kampe te skuif
Pas gemaklik op bakkie
Stewig ontwerp om weerstand teen bulle te bied
Volume (twee sakke weerskante) = 200kg
Ongeveer 20-25 eenhede per bak vir optimale benutting
As standaard word die bak geverf

Werking
Wanneer die bak neergesit word, stel eers die gewigte dat die bak oop is

Ná ‘n paar dae word die gewigte verder verstel om die bak meer toe te maak. ‘n Bees het reeds geleer waar die voer is en gaan voort om sy kop in die bak in te druk. Ná ongeveer ‘n week kan die deksel ten volle toe gehou word en ‘n bees weet om dit oop te maak

Voordeel
Teen stygende koste van die voer maak dit sin om te sorg dat aanvulling nie verlore gaan weens weersomstandighede nie

Opsioneel
Die bak kan gegalvaniseer word
*Dit is egter duurder en die verlengde
lewensduur is nog nie vasgestel nie