Sterrollerpak

Description

VZS se verstelbare Sterrollerpak. Om oortollige organiese materiaal van die aartappel te verwyder.

Modelle:
900mm – 1200mm breed
Poliuretaansterre vir sagte hantering
2 Keer organiese materiaalverwyderings-roller
Rywydtes is verstelbaar
Rollerintensiteit verstelbaar
Sterre roteer in vloei rigting, roller roteer teenoorgestelde rigting
Monteerbaar op massa-ontvangsbak
Spoed elektronies verstelbaar