Tafelkar Reeks

Description

 

 

Modelle:
– 25vt / 9,500mm (Enkelas voor en agter)
– 30vt / 10,000mm (Dubbelas agter)
– 35vt /12,000mm (Dubbelas agter)
– 40vt / 14,000mm (Twee aste voor, drie aste agter)

Komponente
– 3x Vierkantbuis-balke 150mmx6mm om ondersteuning vir die tafel te bied
– Bande: Standaard 215xR15 (Dunlop /Continental, ens.)
– Sleepstang in v-vorm met ‘n middelbak vir beste stabiliteit

– Voorste as ook standaard-lengte, monteer onder ‘n “swivel”-trekas wat sywaartse speling toelaat vir ongelyke gebiede
– Standaard-ligtekoppeling en “chevron”

Voordeel
– Met twee standaard-lengte aste en ‘n kantelaar wat op ‘n kantel-trekas gemonteer is, word die tafelkar met gemak teen ‘n gerieflike spoed gesleep
– Universeel beteken meerdoelig, minder kapitale uitleg