Tapkar 14,500L

Categories: , SKU: TK14.01

Description

VZS se 14 500l tapkar. Die tapkar het ‘n 2t/min ontlaai vermoeê.

Inligting:
PTO- aangedrewe
Voldoende trekker = 80kW
Awegaar-uitgooihoogte = 4 000mm
Ontlaaivermoë = 2t/min
Massabak-kapasiteit = 14 000L
Massabak-hoogte (van grond) = 3 200mm
Grondvrye hoogte = 540mm
Awegaar-deursnee = 400mm
Ratkas 1:1-verhouding @ 540RPM = 45kW
Tab oor bande: 620/60/R26.5 Radial
Dravermoë @ 10km/h p/band = 9 250kg @ 4bar
In ons oogpunt ‘n belangrike sleutel in die vermoë van ‘n ontlaaiwa
Wielspoor-buitemate = 3 200mm

Gewig op trekstang (drawbar)= 10 – 12%

Komponente
4 Hidroliese punte
Awegaar knak hidrolies
Inhuis-vervaardigde blok waarin laers gehuisves word wat die gewig van die awegaar dra en dus van die ratkas wegneem om slegs aandrywingsfunksie te verrig
Dubbelraam om te hou by robuuste voorkoms en sterkte
Standaard-ligtekoppeling en “chevron”
Seil ingesluit