Tapkar 26,500L

Categories: , SKU: TK26.02

Description

Inligting:
PTO-aangedrewe
Trekker : 120kW
Laaivermoë: 20,000kg
Massabak-kapasitieit: 26,500L
Awegaar-deusnee: 500mm
Bande: Trelleborg 900/60/R30.5 (Twin Radial)
Ontlaai-vermoë: 5t/min
Ratkas: Bondioli Pavesi 1:2 verhouding
66kW @ 1,000rpm

 

Komponente
4 Hidroliese punte
Awegaar knak hidrolies
Vloer-awegaarmaak hidrolies toe met sluis om
uitlaai-awegaar te beskerm
Hidroliese sluis onder tapkar vir“bottom dumping”
Seil ingesluit
Standaard-ligtekoppeling en “chevron”