Tapkar 31,000L

Categories: , SKU: TK31.01

Description

VZS se 31 000l tapkar. Die tapkar het ‘n 5t/min ontlaai vermoeê. Met ‘n dra vermoê van 25 000kg.

 

Inligting:
PTO-aangedrewe
Trekker : 150kW
Laaivermoë: 25,000kg
Massabak-kapasitieit: 31,000L
Awegaar deusnee: 500mm
Bande: Trelleborg 900/60/R32 (Twin Radial)
Ontlaaivermoë: 5t/min
Ratkas: Bondioli Pavesi 1:2 verhouding 66kW @ 1,000rpm
Grondvrye hoogte: 500mm
Wielspoor-buitemaat=3,850mm
Gewig op trekstang (drawbar) = 10 – 12%

Komponente:
4 Hidroliese punte
Awegaar knak hidrolies
Vloer-awegaar maak hidrolies toe met sluis om uitlaai-awegaar te beskerm
Hidroliese sluis onder tapkar vir “bottom dumping”
Seil ingesluit
Standaard-ligtekoppeling en “chevron”