Tipwa 10T – Dubbelas Graankante

Categories: , SKU: TWDB 19.01

Description

 

Modelle:
Voldoende trekkerkapasiteit = 65kW
Volume = 19m³
Dravermoë = 10 000kg
Lengte = 4 500mm
Breedte = 2 100mm
Bakdiepte = 650mm
Graankante-hoogte = 1 650mm
Kuilvoer-ingooi-hoogte = 3 600mm
Tab oor bande: 400/R22.5 HBI Radial
Wielspoor = 1 850mm
Vere ingesluit op twee 6 000kg asse

Gewig op trekstang – (drawbar) = <10%
Tipvermoë = tot 45°
Teleskopiese silinder = 5 staduims
Vaste graankant agter met ‘n klap vir graan. Haak op sleepstang (drawbar). Die hek maak outomaties oop met die kabel en veeraksies. Die hek maak ten volle 0op sodat daar geen beperkings is vir die materiaal nie.

Voordeel
Middelslag-wa met goeie waarde vir geld aangesien die raam kan afbout om ook as normale tipwa te gebruik.