Tipwa 20T

Categories: , SKU: TWDA 30.01

Description

 

Inligting:
Volume: 28m3
Volume: 28,000L
Lengte: 6,150mm
Breedte: 2,450mm
Dravermoë: 20,000kg
Ingooi-hoogte: 3,230mm
Diepte: 2,050mm

 

Komponente
Asse: 10,000kg x 2
Tipvermoë 50º
Silinder: 5 Stadium (Vermoë 38,000kg met eerste
stadium / 190mm-deusnee)
Bande: 500/60/R22.5 Trelleborg
Hidroliese poot
Wielspoor: 2,250mm
Agteras kom standaard met hidoliese remme
Standaard-ligtekopeling en “chevron”

 

Opsioneel
‘n Sluis kan in die klap aangebring word as graan in
sakke uitsak word