Tipwa 3T

Categories: , SKU: TW 3B.02

Description

 

Inligting:
Voldoende trekker = 40kW
Lengte = 2 600mm
Breedte = 1 900mm
Diepte = 500mm
Bakhoogte van grond = 1 300mm
Band (BKT) standaard = 11L/R15
Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
Tipvermoë = tot 45°
Wielspoor = 1 700mm
Komponente
Stadium 3 teleskopiese silinder

 

Bak is van 3mm-plaat en die onderstel van kanaalyster gemaak
Unieke A-tipe onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skanierpunt van tipbak aaneen is, met ‘n ondersteunende raam vir die bak

Werking
Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak haak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word.