Tipwa Valkante – 3T

Categories: , SKU: TW 3V.01

Description

 

Voldoende trekker = 40kW | Lengte 2 300mm
Breedte = 1 900mm | Diepte 450mm | Bakhoogte van grond = 1 300mm | Band (BKT) standaard = 11L/R15
Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
Wielspoor = 1 700mm
Tipvermoë = tot 45 °
Komponente
Stadium 3 teleskopiese silinder
Unieke A-tipe onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van tipbak aaneen is, met ‘n ondersteunende raam vir die bak