Tipwa 6T

Categories: , SKU: TW 6B.02

Description

 

Inligting:
Voldoende trekker = 50kW
Lengte = 3 000mm
Breedte = 2 100mm
Diepte = 600mm
Ekstensie-diepte = 600mm
Bak-hoogte van grond af = 1 600mm
Bande (BKT) standaard = 10.50 xR16
Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
Tipvermoë = tot 45°
Wielspoor = 1 850mm
Komponente
Stadium 4 teleskopiese silinder
Bak is van 5mm-plaat en die onderstel van kanaalyster gemaak
Unieke A-tipe-onderstel wat van die sleepstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van die tipbak aaneen is, met ‘n ondersteunende raam vir die bak
Kom standaard met “chevron”

Werking
Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die standaard-wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak haak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word.

Opsioneel
Breër bande = 400/60/R15.5