Tipwa Valkante – 6T

Categories: , SKU: TW 6V.01

Description

 

Voldoende trekker = 50kW | Lengte = 3 000mm
Breedte = 2 100mm | Diepte 450mm
Bak-hoogte van grond af = 1 600mm
Bande (BKT) standaard = 10.50 /R16
Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
Tipvermoë = tot 45° | Wielspoor = 1 850mm
Komponente
Stadium 4 teleskopiese silinder
Unieke A-tipe-onderstel wat van die sleepstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van die tipbak aaneen is, met ‘n ondersteunende raam vir die bak
Kom standaard met “chevron”