Tipwa Kuilvoer – 7T

Categories: , SKU: TW 7K.01

Description

 

Inligting:
Voldoende trekker = 65kW
Volume = 14m³
Dravermoë = 7 000kg
Lengte = 4 000mm
Breedte = 2 100mm
Bakdiepte = 400mm
Uitgebreide metaal (expanded metal)-kante = 1 200mm
Bande (BKT)-standaard = 10.50 /R16
Wielspoor = 1 850mm
Gewig op sleepstang (drawbar) = <20%

 

Tipvermoë = tot 45°
Teleskopiese silinder = 5 stadium-werking
Haak op sleepstang (drawbar). Die hek maak outomaties oop met die kabel- en veer-aksie. Die hek maak ten volle oop sodat daar geen beperking is vir die materiaal nie.

Voordeel
Middelslag-wa met goeie waarde vir geld aangesien die uitgebreide metaal (expanded metal)-raam kan afbout om ook as normale tipwa te gebruik