Tipwa 10T

Categories: , SKU: TW10.01GR

Description

 

Inligting:
TW10.01gr Tipwa met standaardklap
TW10.01pot Tipwa met klap wat outomaties oopmaak vir groentehantering
TW10.02ext Massakante 600mm/ Volume 13m3)

Komponente
Wielspoor 2,350mm
Tipvermoë = 45º
Ingooi-hoogte = 2,100mm
Bande = 500/60/R22.5 Trelleborg
Stadium 5 teleskopiese silinder
Veer voor op bak om die impak op die trekstang (drawbar) te verminder
Unieke A-tipe-onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van tipbak aaneen is, met ‘n ondersteundende raam vir die bak