Windery Slasher

Description

 

Modelle/ Windry:

VHZ 15/80
Trekkerkapasiteit = 55kW
Masjiengrootte = 1 500mm
Ratkas met “slip clutch PTO” = 55kW

VHZ 18/80
Trekkerkapasiteit = 65kW
Masjiengrootte = 1 800mm
Ratkas met “slip clutch PTO” = 55kW

Algemene inligting
Snyhoogte = 10mm – 160mm
Lemme is algemeen bekombaar by enige landboumark = 4x Banana-lemme
PTO is ingesluit
Italiaanse Comer-ratkas
Haakpenne is ingesluit
Swaardiensraam is van 5mm-plaat

Slytplaat is algemeen bekombaar by enige landboumark

Unieke voordele
Rondvormige skottel 12mm-plaat
Die plaat word gedruk in ‘n skottelvormige ontwerp wat beter sterkte behaal
‘n Rondvorminge skottel verminder die kans vir vreemde voorwerpe wat beskadiging tot gevolg kan hê aangesien die voorwerpe eerder weggeskuif kan word
Die ratkas word teen ‘n voorwaartse helling gemonteer wat toelaat dat die swaailemaksie meer wringkrag verwerk. Dit het tot gevolg dat die trekker teen ‘n vinniger rat kan werk
Produktiwiteit verbeter en bedryfskoste verminder
Gewig = 850kg op 1 800mm-masjien swaarder as meeste teenstanders – MEER GEWIG, MEER WAARDE