Wolpers Dubbel

Categories: ,

Description

 

Wolpers dubbel
Hidroliese pomp = 5L-tenk
Silinder = 76.2 mm x 914.4mm (3” x 36”)
Persvermoë = 2 000kg
Kaste = 700mm x 700mm x 1 200mm
Steekpen ingesluit = 3 penne per kas
Penne om sakke in plek te hou = 4 per kas
Elektriese opsie
Enkelfase- of 3-fase – opsie
Persvermoë = 3 000kg
Elektriese motor = 2.2kW (3hp)

Werking
Met die wolpers word die taak vereenvoudig en produksie na ‘n hoër vlak geneem. Om tyd te bespaar beteken arbeidskoste word bespaar en verder beteken dit ‘n meer ekonomiese boerdery
‘n Wolpers vir gemaklike gebruik. Eenvoudige ontwerp wat min onderhoud vereis