Wolpers Enkel

Categories: ,

Description

 

Wolpers enkel
Werkvereiste = Meganies
Persvermoë = 130kg – 150kg
Kaste = 700mm x 700mm x 1 200mm
Steekpenne ingesluit = 3 per kas
Penne om sakke in plek te hou = 4 per kas

Werking
Werk met kabel – en wielaksie om die bale te druk (Hoe sterker die persoon hoe hoër sal die persvermoë wees)
‘n Wolpers vir gemaklike gebruik. Eenvoudige ontwerp wat min onderhoud vereis